Voorblad Beslissing in die Karoo Januarie 12, 2012
XXL 3d render of a cartoon character thinking about a solution. Januarie 11, 2012
Blik na buite Januarie 9, 2012

Lief-Orania tref die kuberruim!

Januarie 6, 2012
by

8

orania_3a

In vandag se tyd is dit ondenkbaar om sonder die internet te lewe. Die web het inderdaad ons hoofbron van navorsing, inligting en bemarking geword. In Orania se geval is dit tans ‘n tweesydige  swaard. Wanneer mens Orania “google” vind jy die webwerwe van Orania Beweging, Afsaal-op-Orania en Orania se Wikipedia-bladsy heel boaan die resultaat-bladsy.… [Read more…]

Posted in: ORANIA NUUS

Agterhoedgevegte of die “groot idee”?

Januarie 2, 2012
by

5

Idealisme

Al vir dekades heers in Afrikanergeledere spanning tussen diegene wat ‘n mens as pragmatiste kan beskou, en die wat idealiste genoem kan word. Dan is daar nog diegene wat glad nie in volkskap en identiteit belangstel nie en net toevallig Afrikaners is en hulle self eerder iets anders noem. Hulle strewe gewoonlik net nog na geld… [Read more…]

Posted in: WAT IS DIE STORIE?

Orania, voortrekkers, saamtrekkers, dwarstrekkers, wegtrekkers en die res.

December 30, 2011
by

31

P1070925

Die etniese Afrikaner beleef tans (weereens) ‘n situasie waar drastiese magsverskuiwings en sosiale ontwrigtings, kopskuiwe en nuwe benaderings vra. ‘n Etniese groep, soos die van ons, kan na ‘n omwenteling soos die van en na 1994, deels of selfs totaal, vernietig word. Sedert ons ontstaan het ons al ‘n hele paar soortgelyke omwentelings beleef, deurleef… [Read more…]

Posted in: WAT IS DIE STORIE?

Willie Spies in gesprek met Vry Afrikaner (video)

December 27, 2011
by

1

williespies

Willie Spies gesels op Vry Afrikaner oor die vryheidsideaal, waar Orania in die prentjie pas en wat Afrikaners kan doen om ’n verskil te maak. Na al die harde werk wat hy ingesit het om Julius Malema in die hof te beveg en sodoende die gewraakte “Kill the Boer” lied te verban, brei Willie uit… [Read more…]

Posted in: KANAAL VA

Ons vaandel

December 21, 2011
by

3

volkstaat-va1

’n Organisasie word geken deur sy embleem en vaandel – dit voeg karakter en identiteit tot die betrokke groep. ’n Embleem en vlag kweek organisatoriese trots en word deel van die groep se kultuur. Dit vertel ook ’n storie van die groep, sy ideale en sy mense. Dink net hoe vervelig dit sou wees indien… [Read more…]

Posted in: WAT IS DIE STORIE?

Blik na buite: Belangrike internasionale gebeure die afgelope tyd

December 20, 2011
by

1

Blik na buite

Europa Britanje/EU: Britse premier sê nee vir Europese Finansieële Unie. Verlede naweek het die leiers van die state van die Europese Unie vergader om ‘n besluit te neem oor hoe om die voortslepende Euro-krisis, wat ten spyte van een hulppakket na die ander een net vererger, op te los. Die voorstel was om ‘n “fiskale… [Read more…]

Posted in: WAT IS DIE STORIE?
Follow

Get every new post delivered to your Inbox.

Join 148 other followers