Die etniese Afrikaner beleef tans (weereens) ‘n situasie waar drastiese magsverskuiwings en sosiale ontwrigtings, kopskuiwe en nuwe benaderings vra. ‘n Etniese groep, soos die van ons, kan na ‘n omwenteling soos die van en na 1994, deels of selfs totaal, vernietig word. Sedert ons ontstaan het ons al ‘n hele paar soortgelyke omwentelings beleef, deurleef… [Read more…]
Willie Spies gesels op Vry Afrikaner oor die vryheidsideaal, waar Orania in die prentjie pas en wat Afrikaners kan doen om ’n verskil te maak. Na al die harde werk wat hy ingesit het om Julius Malema in die hof te beveg en sodoende die gewraakte “Kill the Boer” lied te verban, brei Willie uit… [Read more…]
’n Organisasie word geken deur sy embleem en vaandel – dit voeg karakter en identiteit tot die betrokke groep. ’n Embleem en vlag kweek organisatoriese trots en word deel van die groep se kultuur. Dit vertel ook ’n storie van die groep, sy ideale en sy mense. Dink net hoe vervelig dit sou wees indien… [Read more…]
Europa Britanje/EU: Britse premier sê nee vir Europese Finansieële Unie. Verlede naweek het die leiers van die state van die Europese Unie vergader om ‘n besluit te neem oor hoe om die voortslepende Euro-krisis, wat ten spyte van een hulppakket na die ander een net vererger, op te los. Die voorstel was om ‘n “fiskale… [Read more…]
Inleiding ‘n Mens maak maklik die fout om te dink dat jou volk ‘n skeppingsgegewe is soos ‘n berg of ‘n vlakte; iets wat prakties nooit sal verdwyn nie. Niks kan verder van die waarheid wees nie. Volke ontstaan as omstandighede daarvoor geskik is en verdwyn wanneer hulle die uitdagings waarvoor hulle te staan kom,… [Read more…]
Met die oorgang van jagter tot landbouer het die mens se vestings, langs riviere en ander waterbronne, permanensie begin kry. Nedersettingsgroei het die organisering en beheer van watervoorsiening genoodsaak en landbouaktiwiteite laat versprei. Damme en kanale was dus die volgende natuurlike stap. In antieke tye was die Mesopotamiërs, die Egiptinare en die Chinese voorlopers op… [Read more…]
Van al die Afrikaner se feesdae is Geloftedag sekerlik die een wat die toets van die tyd die beste deurstaan het. Dit is ook die mees omstrede feesdag. Niemand het iets daarteen as mens op 14 Augustus jou taal vier, of op 31 Mei die Bittereinders wat die vryheidstryd so lank moontlik gevoer het, of… [Read more…]
Die Afrikaanse filmbedryf is sonder twyfel besig om uit sy nate uit te groei. ’n String Afrikaanse rolprente het die afgelope paar jaar op die grootskerm verskyn, maar afgesien van ’n paar suksesse het nie een van hierdie films regtig ’n baanbreker impak gemaak nie. Is Platteland die rolprent waarvoor almal gewag het om Afrikaanse-film na… [Read more…]
Europa Rusland: parlementsverkiesings. Die party “Verenigde Rusland” het, soos verwag word, die verkiesing gewen. Dit is mnr Wladimir Putin, voormalige president en tans eerste minister, se party wat eintlik geen ander beleid het behalwe om mnr Putin se magsbehoud te verseker en dit ontwikkel toenemend in ‘n “staatsparty” wat die belange van ‘n elite dien… [Read more…]
Die rookskerm van opposisie Af en toe ryk die ANC-regering wel na minderheidsgroepe en opposisiepartye uit, en dit laat blankes vir ‘n kort ruk ontspan en skep die waan dat die era van versoening weer terug gekeer het. Gewoonlik gebeur dit wanneer daar ‘n nuwe leier aan bewind kom en hy punte by die media… [Read more…]
December 30, 2011 by Ben le Roux
31