Blik na buite
Europa: Roemenië: yshockey, die volkslied, nasionalisme en etnisiteit. ‘n Interessante verwikkeling, wat weer wys hou sterk etniese nasionalisme onder die dekmantel van staatspatriotisme is, het in Roemenië plaasgevind, en meer spesifiek tydens ‘n yshockeywedstryd tussen Roemenië en Hongarye wat in die Karparthe-streek (Siebenbuergen) plaasgevind het. Die merkwaardige daaraan was dat die Roemeense span feitlik… [Read more…]
Januarie 9, 2012 by Sebastiaan Biehl
5