“Beslissing in die Karoo” deur Sebastian Biehl – ‘n Resensie
Toe Sebastian Biehl sê dat sy boek uitgegee is, kon ek nie raai dat dit ‘n roman sou wees nie. Ek het ‘n bundel artikels oor die Afrikaner se vryheidstryd en internasionale posisie, of iets soortgelyk, verwag. Met verbasing het ek die klein skrif aangepak en begin lees. Die boek het ‘n lang eksposisie waar… [Read more…]
Januarie 12, 2012 by wynand boshoff
2