Browsing All Posts published on »February, 2012«

Grondaansprake, grondvergrype en Volkstaters!

February 28, 2012 by

16

Die vraag of ‘n individu of ‘n etniese groep die reg het om te woon, te werk, te leef en ‘n toekoms te bou, in die omgewing waarin hul gebore en getoë is, is oplaas waaroor grondkwessies eintlik gaan. Miskenning van dié reg kom op diskriminasie neer. Is daar omstandighede waarin so ‘n miskenning regverdigbaar… [Read more…]

Oor rassisme, rassiste, rasse en etnisiteit

February 20, 2012 by

2

Is die moderne westerse voorskrifte oor ras, rassisme en etnisiteit kunsmatig? Kan hierdie studeerkamer bedenksels, met hul burokratiese toepassings, ons Achilleshiel wees? Sit magte met versteekte agendas daaragter? In menswees se vroegste tye, het ‘n instinktiewe aanvoeling die wisselwerking en orde tussen rasse en etniese groepe bepaal. Later het oorheersing deur die sterkes gevolg en… [Read more…]

Vry Afrikaner in gesprek met dr. Dirk Hermann (video)

February 8, 2012 by

2

Solidariteit adjunkhoof, dr. Dirk Hermann, gesels hier in ‘n eksklusiewe onderhoud op Vry Afrikaner oor die doene en late van die Solidariteit-beweging, sy betrokkenheid by Orania asook die ideale van mede vryheidsgesinde Afrikaners:

Follow

Get every new post delivered to your Inbox.

Join 171 other followers