Inleiding ‘n Mens maak maklik die fout om te dink dat jou volk ‘n skeppingsgegewe is soos ‘n berg of ‘n vlakte; iets wat prakties nooit sal verdwyn nie. Niks kan verder van die waarheid wees nie. Volke ontstaan as omstandighede daarvoor geskik is en verdwyn wanneer hulle die uitdagings waarvoor hulle te staan kom,… [Read more…]
Van al die Afrikaner se feesdae is Geloftedag sekerlik die een wat die toets van die tyd die beste deurstaan het. Dit is ook die mees omstrede feesdag. Niemand het iets daarteen as mens op 14 Augustus jou taal vier, of op 31 Mei die Bittereinders wat die vryheidstryd so lank moontlik gevoer het, of… [Read more…]
Tydens ‘n gesprek met dr. Wynand Boshoff oor die toekoms van Orania, het hy my vertel van ‘n skrywe wat sy pa ‘n paar weke voor sy afsterwe vir hom gegee het in die hoop dat dit later versprei sal word. Dit handel oor die toekoms van suidelike Afrika en hoe vrede en stabiliteit in die streek bewerkstellig gaan word,… [Read more…]
Die Swart Luiperd, The man who killed Kitchener, FBI Most Wanted, Duquesne Spy Ring – hierdie is maar net ’n paar terme wat geassosieer word met een van die mees opspraakwekkende karakters in die Afrikaner se geskiedenis. Daar is heelwat verhale oor Fritz Joubert Duquesne (uitgespreek Doe-Kyn) geskryf en verskeie van die stories kom nie… [Read more…]
Gideon Jacobus Scheepers was gebore op 4 April 1878 te Middelburg in die Zuid-Afrikaanse Republiek. Hy was ’n godsdienstige mens met ’n sagte geaardheid. Vanweë sy nederige afkoms was daar nie geld vir sy droom om teologie te studeer nie en was hy genoodsaak om op die ouderdom van 16 by die Transvaalse-artillerie aan te… [Read more…]
Hendrik Frensch Verwoerd was gebore te Amsterdam op 8 September 1901 en op 6 September 1966 te Kaapstad oorlede. Hy was ’n voormalige eerste minister en verantwoordelik vir die totstandkoming van die Republiek van Suid-Afrika. Gegewe die feit dat dr. Verwoerd a.g.v. afsonderlike ontwikkeling (apartheid) deur baie mense regoor die wêreld as ’n negatiewe figuur in ons geskiedenis… [Read more…]
Totsiens! deur Izak de Villiers 23-10-1997 Na ses en ‘n half jaar as skrywer van hierdie rubriek en redakteur van Rapport is dit tyd om te groet. As ‘n mens in ruiter-taal van Rapport kan praat, is hierdie koerant ‘n vurige hings wat daarvan hou om sy ruiters af te gooi. Ek het genade ontvang… [Read more…]
December 19, 2011 by wynand boshoff
7