Solidariteit adjunkhoof, dr. Dirk Hermann, gesels hier in ‘n eksklusiewe onderhoud op Vry Afrikaner oor die doene en late van die Solidariteit-beweging, sy betrokkenheid by Orania asook die ideale van mede vryheidsgesinde Afrikaners:
Willie Spies gesels op Vry Afrikaner oor die vryheidsideaal, waar Orania in die prentjie pas en wat Afrikaners kan doen om ’n verskil te maak. Na al die harde werk wat hy ingesit het om Julius Malema in die hof te beveg en sodoende die gewraakte “Kill the Boer” lied te verban, brei Willie uit… [Read more…]
In Vry Afrikaner se eerste onderhoud gesels ons met Quintin Diederichs, stigter van Vry Afrikaner. Ons gesels oor Orania en die rol van Vry Afrikaner. Sluit aan by ons Facebook ondersteunersblad en skryf in by Vry Afrikaner blog om op hoogte te bly van alle nuwe artikels.
Rian van Kyknet voer ‘n onderhoud met die leier van Orania, Carel Boshoff Deel 1: Deel 2: Deel 3: Deel 4: Deel 5: Deel 6: Sluit gerus aan by die Orania beweging en Vry Afrikaner se Facebook groepe!
February 8, 2012 by Rozanne Diederichs
2