Deel 2 het gehandel oor vraagstukke m.b.t. voorkoms en eiendom. In deel 3 bespreek ons geloof en sosio-ekonomiese kwessies. 1. Moet ek ‘n Christen wees om in Orania te bly? Ja, Orania is die eerste groeipunt binne ‘n toekomstige volkstaatgebied vir Afrikaners wat op ‘n Christelike grondslag ingerig word. Orania is wel nie voorskriftelik oor die denominasie nie.… [Read more…]
Deel 1 het gehandel oor ideologiese en sosio-politieke vraagstukke. In deel 2 bespreek ons estetiese en eiendom verwante kwessies. 1. Is daar planne om Orania se ontvangsgebied op te gradeer? Dit is waar, Orania se ingang rondom die vulstasie lyk nie na wense nie, veral met die stowwerige oppervlakte. Ons kan u egter gerusstel dat die ontvangsgebied een… [Read more…]
Ons sit vasgevang in ‘n koloniale relik, die chaotiese sg. Nuwe Suid Afrika. Sommige van ons wil daaruit! Wat het dié toestand voorafgegaan en veroorsaak? In ons geskiedenis is daar soveel lesse te leer. Put ons daaruit? Indien wel, hoekom is ons dan in hierdie penarie? Vandag ken ons Afrika en sy Sub-Sahara inwoners goed!… [Read more…]
Orania is vir talle buitestaanders die ideale dorp, ‘n soort sprokiesland waar daar geen armoede en geen misdaad is nie, almal met almal vriende is en vir mekaar omgee en almal saamstaan. In vergelyking met dorpe en stede elders is dit seker so en in baie opsigte is dit naby aan die ideale samelewing vir… [Read more…]
Op 14 Maart 2012 het ’n paar entoesiastiese burgers die Orania Rugbyklub op die been gebring. Die klub het sedertdien vlam gevat binne die gemeenskap en op 13 April was die eerste inter Orania rugbywedstryd voor ’n groot skare ondersteuners gespeel. Die klub staan bekend as die Orania Rebelle en spog met ’n uitstekende afrigtingspan… [Read more…]
Mense verwys gereeld na Orania as die Afrikanertuiste nie net omdat dit ’n Afrikanergemeenskap is nie, maar ook omdat dit ’n plek is waar alle Afrikaners waarlik tuis kan voel. Daar is soveel dinge wat Orania uniek maak, o.a. die gemeenskap se strewe na vryheid. ‘n Plek waar Afrikaners vry is om te lewe sonder… [Read more…]
Byna alle volwasse Oraniërs het van elders hierheen getrek. Pretorianers, Kapenaars, Vrystaters, mense van die Bosveld, Laeveld, Hoëveld ens. het op Orania kom vestig en vir hulself ’n toekoms hier kom bou. Voor hulle verhuis het, het al hierdie mense hulself gevra wat hulle op Orania gaan doen om ’n bestaan te maak. Hierdie uitdaging… [Read more…]
deur Jaco Kleynhans, Uitvoerende Hoof van die Orania Beweging. ‘n Beskawing sterf as gevolg van selfmoord, nie deur moord. – Arnold Toynbee In sy opspraakwekkende boek, Suicide of a Superpower, wat gedurende 2011 verskyn het, skryf die bekende Amerikaanse paleo-konserwatiewe kommentator en gewese politikus, Pat Buchanan dat die Westerse beskawing besig is om uit te… [Read more…]
Skrywer: Carel Boshoff (iv), President van die Afrikanervryheidstigting (Orania Beweging) Om te vra: Wat maak die Orania Beweging groot? veronderstel dat ons wel groot is – ‘n gedagte wat nie sonder meer vanselfsprekend is nie. Ek wil egter aanvoer dat ons wel groot is en om my siening uiteen te sit, gaan ek ‘n denkbeeldige… [Read more…]
Die Orania Ope was spontaan in die lewe geroep toe ‘n groep vriende van Orania in Mei 2011 besluit het om ‘n vriendskaplike gholftoernooi by die asemrowende 18-putjie (syfer 72) Magersfontein Memorial Gholfklub, net duskant Orania, te hou. Elke speler het ‘n geldjie in die hoed gegooi en hierdie opbrengs is daarna geskenk aan ‘n… [Read more…]
Mei 15, 2012 by Sebastiaan Biehl
34