Browsing All Posts filed under »WAT IS DIE STORIE?«

‘n Stukkie Afrika saam my espresso asseblief

Mei 25, 2012 by

24

Op ’n snerpende winteroggend ’n paar jaar gelede sit en wag ek by ’n koffiewinkel langs die bedrywige hoofstraat van Sarlat-la-Canéda. Die Rue de la République is aan weerskante toegebou met twee rye vier-verdieping-geboue wat waarskynlik dateer uit die 18de eeu of vroeër. Die argitektuurstyl is eie aan die suidweste van Frankryk, waar die pragtige… [Read more…]

Ons en die nasiestaat-moles!

Mei 15, 2012 by

7

Te veel en te maklik word daar gesê, dat ons gelukkig is om in moderne tye te kan leef, tye waarin individuele regte verskansing in ‘n grondwet geniet, tye waarin die staat, volks- en rasgroepe as gelyk in ‘n demokratiese nasiestaat beskou en behandel! Is dit werklik so, is die moderne nasiestaat en die sg.… [Read more…]

Donker dae lê voor vir Euro-sone

Mei 14, 2012 by

0

Griekeland: verkiesing gooi politieke stelsel om en bedreig voortbestaan van Euro-sone. Die pasafgelope parlementsverkiesing in Griekeland het die politieke stelsel omvêrgegooi. Tot dusvêr was daar twee groot partye, die Nuwe Demokrasie (ND), effens regs van die middel, en die Sosialistiese Party (PASOK), gematig links. Hulle het mekaar gereeld afgewissel. Kleiner partye het geen noemenswaardige rol… [Read more…]

Kommandokorps: oplossing of probleem?

April 23, 2012 by

30

Die Kommandokorps word gereeld deur die Suid-Afrikaanse hoofstroommedia gebrandmerk as ’n vêrregse paramilitêre organisasie wat ten doel het om ’n blanke weermag op die been te bring. Hierdie organisasie is onlangs weer aggressief deur die media aangeval en is selfs deur die VF Plus en AfriForum gekritiseer oor hul opleidingskampe. Mnr. Pieter Groenewald van die… [Read more…]

Die Afrikaner se redding: Verdeeldheid

April 10, 2012 by

49

Eendrag maak mag. Natuurlik! Tog sou die ou ZAR en sy pragtige leuse waarskynlik nooit bestaan het as daar nie eers noodsaaklike verdeeldheid tussen sy stigters was nie. In aanloop tot die Groot Trek was dit duidelik dat die vryheidsgesinde Afrikaners in die Kaapkolonie almal dieselfde doelwit nagestreef het, maar dat hulle nie eens was oor die roete wat gevolg… [Read more…]

Blik na buite: Demokrasie en staatsgrepe in Afrika

April 2, 2012 by

1

Afrika Mali: staatsgreep en Toeareg-rebellie. Verlede week het dele van die weermag na ‘n bloedige staatsgreep die mag in die hoofstad Bamako oorgeneem. President Amadou Toumani Touré is ontsetel, die presidentspaleis oorgeneem en beskadig, die radiostasie beset en opstandige en lojale soldate het heen en weer in die strate op mekaar geskiet en plunderings het… [Read more…]

Kan ORANIA samehorigheid onder Afrikaners bring?

April 1, 2012 by

128

Die etniese Afrikaner se geskiedenis is een van ‘n wipplankryery tussen middelpunt-vliedende en middelpunt-soekende kragte. Ons ontstaan, as etniese groep, was die gevolg van ‘n losraak en isolasie van direkte Kaapse beheer. Ons binders was godsdiens, taal en, in ‘n omgewing waar ras ‘n duidelike onderskeid tussen etniese groepe getref het, ons genepoel. Om rustig… [Read more…]

Blik na buite: Swede en Afghanistan

Maart 30, 2012 by

2

Europa: Swede: land raak ontslae van kontant. Swede is op pad om die eerste land ter wêreld te word wat geen kontant meer gebruik nie. Dit is ironies aangesien Swede ook die eerste land was wat banknote in 1661 ingevoer het, en daarmee voor ander lande was wat slegs munte gebruik het. Kontanttransaksies maak slegs… [Read more…]

‘n Vark skree uit lalaland: 20 Jaar na die 1992 Referendum

Maart 17, 2012 by

53

Hier volg ‘n onlangse brief uit die pen van oud-President FW de Klerk. Dat daar ‘n Nobelprys vir VREDE aan hom toegeken is, is byna so absurd soos die ideaal wat die liberale grysaard vandag steeds aanhang: ‘n verenigde, gelyke en demokratiese Suid-Afrika, wat bestuur en regeer word deur die swart meerderheid, ‘n land waarin minderhede soos die Afrikaner doeltreffend teen die massas beskerm word danksy ‘n grondwet wat die… [Read more…]

Blik na buite: Belangrike internasionale gebeure die afgelope tyd

Maart 15, 2012 by

2

Suid-Amerika Argentinië/Groot-Brittanje: herdenking van Falkland-oorlog en nuwe spanning oor ‘n ou konflik. Presies 30 jaar gelede het die Falkland-oorlog tussen Groot-Brittanje en Argentinië plaasgevind. Brittanje besit twee klein eilande voor die Argentynse kus in die Suid-Atlanties, waar slegs skaapboerdery bedryf kan word, en waar ‘n bevolking van sowat 2500 mense, meesal van Britse afkoms, bly.… [Read more…]

Follow

Get every new post delivered to your Inbox.

Join 171 other followers